Werkskaarte en vraestelle

You tube verduidelikings 

AMESA (Association of Mathemetics Educations in SA) - aflaaibare Wiskunde werkskaarte.

Think online het ook 'n Wiskunde afdeling. Die temas is alfabeties gerangskik.  Beweeg dus net af met die blad totdat u by die wiskunde gedeelte uitkom.

EKids - Woordsomme vir Graad 4 leerders.

Juffer - Aflaaibare woordsomme

Connextions is 'n samestelling van vraestelle. Klienk op START>> om te begin.

Graad 4   Graad 5   Graad 6   Graad 7

ANAS(Annual National Assessment)- is 'n standaard eksamen wat leerders aflĂȘ in Wiskunde en Letterkunde.  Lees meer oor wat presies die ANA eksamen is en hoe dit  werk.  U kan ook voorbeelde aflaai om u kind te help met voorbereiding vir Wiskunde.

Homeworkhelper - verduidelikings en aflaaibare werkskaarte.  Beweeg na die regter kant van die blad, onder eBoeke en laai dan daar af wat jy benodig.

Maths Wizard se aanlyn verduidelikings

Graad 5 massa    Graad 7 volume

Wiskunde Graad 7 & 8 - hierdie webtuiste sal van groot waarde wees vir ons kinders.  Dit het kort wiskunde opsommings, aanlyn speletyjies en verduideliking.  Selekteer jou onderwerp aan die regterkant en siedaar!

Huisgenoot werk saam met Superonnies aan 'n blad wat Wiskundige vrae beantwoord.  Gaan kyk gerus.


Ons is besig om 'n lys met skakel saam te stel om die leerders te help met Wiskunde in Afrikaans.  

Kom kyk gerus weer